You are currently viewing Kunsgebitte

Kunsgebitte

Kunsgebitte, ook bekend as vals tande, word gemaak om tande te vervang. Hulle word ondersteun deur die omliggende sagte en harde weefsel van die mondholte. Konvensionele kunsgebitte kan maklik uitgehaal word. Daar is baie verskillende kunsgebit ontwerpe, sommige wat staatmaak op bindingstowwe, wat om die tande vou of wat ingeplant word.